Matt Doran (gebore 30 Maart 1976) is 'n Australiese akteur, kinematograaf, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Red Line (1998), The Matrix (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), en Macbeth (2006).

Matt Doran
Geboorte 30 Maart 1976 (1976-03-30) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, kinematograaf, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1998: The Thin Red Line
  • 1998: The Big Night Out
  • 1999: The Matrix
  • 2001: Neophytes and Neon Lights
  • 2002: Star Wars: Episode II - Attack of the Clones
  • 2006: Macbeth
  • 2011: Next Door to the Velinsky's
  • 2011: Found Footage
  • 2013: Battle of the Damned

Televisiereekse

wysig
  • 2001: Love Is a Four-Letter Word

Eksterne skakels

wysig