Maurice Maeterlinck

Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck[notas 1][lower-alpha 1] (29 Augustus 1862 – 6 Mei 1949), ook bekend as Graaf (of Comte) Maeterlinck van 1932,[3] was 'n Belgiese dramaturg, digter en essayis wat Vlaams was maar in Frans geskryf het. Hy is in 1911 met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon "uit waardering vir sy veelsydige literêre aktiwiteite, en veral vir sy dramatiese werke, wat onderskei word deur 'n rykdom van verbeelding en deur 'n poëtiese fantasie, wat soms openbaar in die gedaante van ’n sprokie, ’n diepe inspirasie, terwyl hulle op ’n geheimsinnige wyse ’n beroep doen op die lesers se eie gevoelens en hul verbeelding prikkel”. Die hooftemas in sy werk is die dood en die sin van die lewe. Hy was 'n leidende lid van die La Jeune Belgique-groep[4], en sy toneelstukke vorm 'n belangrike deel van die Simbolisme-beweging. In sy latere lewe het Maeterlinck voor geloofwaardige beskuldigings van plagiaat te staan gekom.

Maurice Maeterlinck
GeboreMaurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck
(1862-08-29)29 Augustus 1862
Gent, België
Sterf6 Mei 1949 (op 86)
Nice, Frankryk
BeroepDramaturg · Digter · Skrywer
NasionaliteitBelgies
Alma materUniversiteit van Gent
Noemenswaardige werkeIntruder (1890)
The Blind (1890)
Pelléas et Mélisande (1893)
Interior (1895)
The Blue Bird (1908)
Noemenswaardige toekenningsNobelprys vir Letterkunde
Triennial Prize for Dramatic Literature
EggenootRenée Dahon
Georgette Leblanc
Handtekening

Notas

wysig
  1. Gespel: Maurice (Mooris) Polidore Marie Bernhard Maeterlinck op die amptelike Nobelprys bladsy.
  1. Uitspraak: /ˈmtərlɪŋk/, [1] Frans: [mɔʁis matɛʁlɛ̃k] in België, [- mɛteʁ-] in Frankryk.[2]

Verwysings

wysig
  1. "Maeterlinck". Collins English Dictionary. HarperCollins. Besoek op 18 Augustus 2019.
  2. Jean-Marie Pierret (1994). Phonétique historique du français et notions de phonétique générale (in Frans). ISBN 9789068316087.
  3. "Maeterlinck, Maurice". Encyclopædia Britannica. 
  4. Michael Shaw (2019), The Fin-de-Siècle Scottish Revival: Romance, Decadence and Celtic Identity, Edinburgh University Press, p. 98

Bronne

wysig
  • M. J. Moses, Maurice Maeterlinck: A Study (New York, 1911)
  • E. Thomas, Maurice Maeterlinck, (New York, 1911)
  • J. Bethell, The life and Works of Maurice Maeterlinck (New York, 1913)
  • Archibald Henderson, European Dramatists (Cincinnati, 1913)
  • E. E. Slosson, Major Prophets of To-Day (Boston, 1914)
  • G. F. Sturgis, The Psychology of Maeterlinck as Shown in his Dramas (Boston, 1914)
  • P. McGuinness, "Maeterlinck and the making of Modern Theatre" (Oxford, 2000)