McDougallsbaai
McDougallsbaai is 'n kusnedersetting aan die Atlantiese Oseaan in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
Dit lê in die suide van die Richtersveld en die Oranjerivier en suidwes van die grenspos met Namibië by Sendelingsdrif.
Koördinate: 29°16′45″S 16°52′40″O / 29.27914°S 16.87780°O