MediaWikibespreking:Common.css/Argief 1
Verreikende effekte
wysigAanpassings aan die kode het verreikende effekte. Waar word sulke verandering in die Afrikaanse Wikipedia bespreek? Wynand.winterbach 09:38, 15 Oktober 2007 (UTC)
- Ah! Ek sien dat net administreerders hierdie bladsy inelkgeval kan aanpas.
- Jy kan enige veranderings wat jy wil aanbring steeds hier bespreek - indien dit goedgekeur word kan 'n administrateur dit dan aanbring. Anrie 09:46, 15 Oktober 2007 (UTC)
- Soos bespreek in my kommentaar by die Geselshoekie, versoek ek dat die volgende kode by hierdie CSS-lêer gevoeg word (ingetrek vanaf Gebruiker:Wynand.winterbach:Sandput) (Wynand.winterbach 10:45, 15 Oktober 2007 (UTC)):
- Jy kan enige veranderings wat jy wil aanbring steeds hier bespreek - indien dit goedgekeur word kan 'n administrateur dit dan aanbring. Anrie 09:46, 15 Oktober 2007 (UTC)
/* Artikel boodskap boks sjabloon style */ table.abkas { width: 80%; margin: 0 auto; border-collapse: collapse; background: #fbfbfb; border: 1px solid #aaa; border-left: 10px solid #1e90ff; /* Verstek "kennisgewing" blou */ } table.abkas th, table.abkas td { /* Die liggaam van die boodskap se sel(le) */ padding: 0.25em 0.5em; /* 0.5em links/regs */ } table.abkas td.abkas-beeld { /* Die linker beeldsel */ width: 52px; padding: 2px 0px 2px 0.5em; /* 0.5em links, 0px regs */ text-align: center; } table.abkas td.abkas-beeldregs { /* Die regter beeldsel */ width: 52px; padding: 2px 4px 2px 0px; /* 0px links, 4px regs */ text-align: center; } table.abkas-kennisgewing { border-left: 10px solid #1e90ff; /* Blou */ /* border-right: 10px solid #1e90ff; */ /* As jy twee blou balke wil hê */ } table.abkas-verwyder, table.abkas-ernstig { border-left: 10px solid #b22222; /* Rooi */ } table.abkas-inhoud { border-left: 10px solid #f28500; /* Oranje */ } table.abkas-styl { border-left: 10px solid #f4c430; /* Geel */ } table.abkas-inmekaarsmelt { border-left: 10px solid #9932cc; /* Pers */ } table.abkas-beskerming { border-left: 10px solid #bba; /* Grys */ } table.abkas.abkas-klein { /* Klein drywende boks variant */ float: right; clear: right; margin: 0 0 0 1em; width: 25%; }
Kategorie-aansig
wysigIs die enkele dotted line dan nie mooier as die solliede lyn nie? — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:45, 28 Mei 2009 (UTC)
- Ek vind die soliede blok juis beter omdat dit die kategorieë meer anker en 'n meer definitiewe einde aan die bladsy bring. Maar dis die probleem met estetiese goed - hulle is meestal baie subjektief. Anrie (kontak) 06:32, 29 Mei 2009 (UTC)
- Goed, geen probleem, dis nie so 'n groot verandering dat ek nou 'n amptelike voorstel gaan maak nie. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 13:15, 29 Mei 2009 (UTC)
Byvoeging van kode
wysigHalo. Ek het na die volgende sjabloon op die Engelse Wiki gekyk en sal dit graag hier wil implementeer. Ongelukkig sal dit nodig wees om sekere kode by te voeg tot Common.css. Sal 'n admin my kan help met dit? Groete, LouriePieterse 18:00, 28 Desember 2009 (UTC)
- Met plesier, Lourie. Maar ek sal moet wag tot 5 Januarie, waneer ek weer by die huis is. Ek's nou op vakansie en die Internet hier is maar traag - hierdie bladsy het my so 7 minute gevat om te laai. Anrie (kontak) 16:39, 29 Desember 2009 (UTC)
- Dis alles reg. Ek sal dan iewers weer kontak maak met jou. Geniet jou vakansie verder! LouriePieterse 08:09, 4 Januarie 2010 (UTC)
Diff style
wysigHello, we have noticed that after the deployment of MediaWiki 1.20wmf1 an old local customised diff style has not been removed from this page. 1.20 brings a new, greatly improved diff style which is no longer compatible with older customisations. To prevent the new release from worsening rather than improving your diffs, a global interface editor has agreed to help you by removing the old code in a week from now unless you object. You'll then be able to see if the new style suits you or needs a new customisation. I hope this helps, Nemo bis (kontak) 20:54, 5 Augustus 2012 (UTC)
- Done - Hoo man (kontak) 18:04, 18 Augustus 2012 (UTC)
External links icons removed
wysigHello! If this CSS adds or modifies icons shown after external links, you'll be interested in knowing that such icons have been removed from MediaWiki core, a change which will reach this wiki in few days. You may want to consider whether you still need them. If you have questions, please ask at bugzilla:63725. Regards, Nemo 09:45, 10 April 2014 (UTC)
Announced JavaScript change for badges implementation
wysigHi! I want to let you know that in near future badges will be deployed on Wikidata and the Wikipedias. They help us with displaying the good and featured article icons next to the sitelinks and will replace the javascript hack which is used at the moment together with the Link GA and Link FA templates. To avoid an overlap where the current system and the new feature conflict, I will add a minor fix to your Common.css which adds the class names to the interwiki links. This is part of my task as a global edit interface editor for the Wikidata team. Thanks, Bene* (kontak) 20:24, 18 Augustus 2014 (UTC)