Meg Ryan
Amerikaanse aktrise
Meg Ryan (gebore 19 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), Sleepless in Seattle (1993), City of Angels (1998), en You've Got Mail (1998).
Meg Ryan | |
Geboortenaam | Margaret Mary Emily Anne Hyra |
---|---|
Geboorte | 19 November 1961 Fairfield, Connecticut, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Dennis Quaid (trou 1991; skei 2001) |
Kinders | 2, insluitende Jack Quaid |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1986: Armed and Dangerous
- 1987: Innerspace
- 1987: Promised Land
- 1988: D.O.A.
- 1988: The Presidio
- 1989: When Harry Met Sally...
- 1990: Joe Versus the Volcano
- 1991: The Doors
- 1992: Prelude to a Kiss
- 1993: Sleepless in Seattle
- 1993: Flesh and Bone
- 1994: I.Q.
- 1994: When a Man Loves a Woman
- 1995: French Kiss
- 1996: Courage Under Fire
- 1997: Addicted to Love
- 1997: Anastasia
- 1998: City of Angels
- 1998: You've Got Mail
- 2000: Lost Souls
- 2000: Hanging Up
- 2000: Proof of Life
- 2001: Kate & Leopold
- 2002: Desert Saints
- 2003: In the Cut
- 2004: Against the Ropes
- 2007: In the Land of Women
- 2008: The Women
- 2008: My Mom's New Boyfriend
- 2008: The Deal
- 2009: Serious Moonlight
- 2015: Ithaca
- The Book
Televisiereekse
wysig- 1985: Wildside
- 2003: What's Going On?
- 2018: Picture Paris
Televisierolprente
wysig- 1993: Hollywood's Leading Ladies with David Sheehan
- 2000: The Making of 'Hanging Up'
Video's
wysig- 1986: Kenny Loggins: Danger Zone
- 1990: Joe Versus the Volcano: Behind the Scenes
- 1998: Making Angels
- 2008: Delivering 'You've Got Mail'
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meg Ryan.
- Meg Ryan in die Internet-rolprentdatabasis