Mejuffrou Suid-Afrika 2024
skoonheidskompetisie
Mejuffrou Suid-Afrika 2024 was die 66ste uitgawe van die Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie. Dit was op Saterdag, 10 Augustus 2024 by die SunBet Arena in Pretoria gehou. Mia le Roux van die Wes-Kaap was die wenner van die kompetisie, sy het haar kroon by voorganger Natasha Joubert van Gauteng ontvang. Le Roux sal Suid-Afrika op 16 November 2024 by die Mej. Heelal Kompetisie in Meksiko verteenwoordig.
Uitslae
wysigMia le Roux het die kompetisie gewen, was die eerste dowe Suid-Afrikaner wat dit gedoen het.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Winter, Joseph (11 Augustus 2024). "Mia le Roux is first deaf winner of Miss South Africa". BBC News. BBC. Besoek op 11 Augustus 2024.