Meppel
Meppel, Nedersaksies: Meppelt en Möppelt(e), is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 33.000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 57 km². Die stad Meppel het sowat 30.000 inwoners (2014).
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°42′N 6°11′O / 52.700°N 6.183°O |
Stigting | 12de eeu |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 56,98 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Jan. 2014) | 32 875 |
- Bevolkingsdigtheid | 590/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Richard Korteland (VVD) |
Daaglikse bestuur | {{{bestuur}}} |
Amptelike webwerf | meppel.nl |
Wikimedia Commons | Meppel |
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Meppel:
Broekhuizen, De Klosse, De Schiphorst, Havelterberg (gedeeltelik), Kolderveen, Kolderveense Bovenboer, Meppel (stad), Nijentap, Nijeveen, Nijeveense Bovenboer, Rogat en Slingenberg (gedeeltelik).