Mercedes-Benz C-klas
Motor voertuig
Die Mercedes-Benz C-klas is 'n motorvoertuig wat deur Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1993. Dit is tans in sy vierde geslag. Die C-klas is wêreldwyd een van die gewildste Mercedes-Benz'e.
Mercedes-Benz C 200 Avantgarde (W205) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler AG |
Produksie | 1993–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte uitvoerende motor |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz 190E (W201) |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | Mei 1993–2000 |
Modeljare | 1994–2000 |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Vooropgekikkerde Mercedes-Benz C200K sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | Julie 2000 – Desember 2006 |
Modeljare | 2001–2007 |
Bakstyl | 2-deurkoepee 4-deursedan 5-deur stasiewa |
2010 Mercedes-Benz C200 CGI (W204) Sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2007–2014 |
Modeljare | 2008–2014 |
Bakstyl | 2-deurkoepee 4-deursedan 5-deurstasiewa |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 4 Februarie 2014–2021 |
Modeljare | 2015–2021 |
Montering | Duitsland: Bremen Suid-Afrika: Oos-Londen Volksrepubliek China: Beijing Verenigde State: Tuscaloosa, Alabama Maleisië: Pekan Thailand: Samutprakan |
Bakstyl | 4-deursedan 5-deurstasiewa |
Die huidige geslag (W205) is by die 2014 Detroitmotorskou vrygestel. Die nuwe struktuur is heelwat ligter, aangesien aluminium vir die hele bakwerk gebruik word, wat 'n 100 kg massabesparing teweeg bring.[1] Volgens Mercedes-Benz is die struktuur stewiger as ander motors in sy klas.[2]
Die huidige motor is op 16 Desember 2013 amptelik bekendgestel.[3] Produksie van die W205 het op 4 Februarie 2014 by die Bremenaanleg begin.[4] Europese verkope het in Maart 2014 begin, terwyl die voertuig in September 2014 in Noord-Amerika vrygestel is.
Tydlyn van die C-klas
wysigGalery
wysig-
2de geslag C350 (2006-07) VSA-model (kantflikkers en groter buffers as in Europa)
-
Derde geslag met 'n sportpakket (2008, VSA-model)
-
Vierde geslag (2014, Duitsland)
Verwysings
wysig- ↑ Wayne Cunningham (24 November 2014). "2015 Mercedes-Benz C-class review - CNET". CNET (in Engels). CBS Interactive. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2014. Besoek op 24 Januarie 2015.
- ↑ "Mercedes-Benz shows 2014 C-Class interior cabin" (in Engels). Worldcarfans.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2015. Besoek op 17 Januarie 2014.
- ↑ "The new Mercedes-Benz C-Class: C-Class at its best". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2015. Besoek op 2 Junie 2015.
- ↑ "'Four continents. One passion.' - Production of the new C-Class starts at the Mercedes-Benz Bremen plant". daimler.com (in Engels). 7 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2014. Besoek op 24 Januarie 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mercedes-Benz C-klas.