Mercedes-Benz M114 enjin

Die Mercedes-Benz M114-enjin is 'n inlynsessilinder met dubbelkeel Zenith 35/40 INAT-vergassers. Die enjin verplaas 2497 cc, ontwikkel 96 pk en het 'n maksimum snelheid van 6300 opm met 'n kompressieverhouding van 9:1

  Mercedes-Benz M114
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 1967–1972
Konfigurasie Inlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2 497 cc (2,5 L)
Boorwydte 82 mm (3,23 in)
Slaglengte 78,8 mm (3,10 in)
Blok Grys yster
Kopstuk Aluminium
Stelsels
Klepwerking SOHC 2 kleppe per silinder
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel dubbelkeel Zenith 35/40 INAT-vergassers
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 96 kW (129 bhp)
Wringkrag 199 N⋅m (147 lbf⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger M108
Opvolger M110