Mercedes-Benz M115 enjin
Die M115-enjinfamilie was 'n inlynviersilinderenjin van Mercedes-Benz in die 1970's. Dieselfde enjin is in verskillende weergawes vervaardig met verskillende volume, kompressie en perdekrag volgens die toepassing daarvan.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,0 L (1 988 cc) 2,3 L (2 277 cc) 2,3 L (2 307 cc) 2,6 L (2 587 cc) |
Boorwydte | 87 mm (3,43 in) 93,8 mm (3,69 in) |
Slaglengte | 83,6 mm (3,29 in) |
Stelsels | |
Brandstoftipe | Petrol |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 63–89 kW (84–119 hp) |