Mercedes-Benz M279 enjin
Die M279 is 'n tweelingturbo V12-enjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is in 2012 bekendgestel met die R231 SL65 AMG.[1]
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2012 – |
Konfigurasie | 60° V12 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 6,0 L (5 980 cc) |
Boorwydte | 82,6 mm (3,25 in) |
Slaglengte | 93 mm (3,66 in) |
Drukverhouding | 9.0:1 |
Massa | 246 kg |
Blok | Aluminium allooi |
Kopstuk | Aluminium allooi |
Stelsels | |
Klepwerking | Enkele bonokasse met 3 kleppe per silinder en VVT |
Superaanjaer | BorgWarner se eBooster® (2021) |
Turboaanjaer | Tweelingturbo |
Brandstofstelsel | Poort-brandstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 390–463 kW (523–621 hp) |
Wringkrag | 830-1000 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M275 enjin |
Die M279 is gebaseer op die vorige generasie M275-enjin, maar is deeglik hersien.[2] Dit bevat nou poortinspuiting, groter turboaanjaers, veranderings aan die tydsberekening en 'n nuwe uitlaatstelsel vir verbeterde doeltreffendheid en uitlaat. Die M279 gebruik ook enkele Bonokasse met 3 kleppe per silinder en het 'n identiese boor en slag as voorheen.[3]
Modelle
wysigEnjin | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|
M279 E60 LA | 390 kW (523 hp) @ 4900–5300 opm |
830 N⋅m (612 lb⋅ft) @ 1900–4000 opm |
2014– |
450 kW (603 hp) @ 4300–5600 opm |
1 000 N⋅m (738 lb⋅ft) @ 2300–4300 opm |
2012– | |
463 kW (621 hp) @ 4800–5400 opm |
1 000 N⋅m (738 lb⋅ft) @ 2300–4300 opm |
Verwysings
wysig- ↑ "2013 Mercedes-Benz SL65 AMG". MotorTrend. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ "Introduction of the New V12 Biturbo Engine M 279 AMG" (PDF). autocats.ws. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ "MY14 SL-Class Specifications" (PDF). mbusa.com. Besoek op 3 Julie 2018.