Die Metsemotlhaba is 'n sytak van die Notwanerivier in Botswana. Dit ontspring wes van die stad Gaborone, vloei deur die Bokaadam noord van Gaborone en dan in die Notwane, 'n sytak van die Limpoporivier.

Metsemotlhaba
Stroomgebied Vlag van Botswana Botswana
Monding Notwanerivier
Monding-hoogte 966 m
Ligging van Metsemotlhaba op 'n kaart (Botswana)
Metsemotlhaba
Metsemotlhaba
Koördinate: 24°26′38″S 26°4′57″O / 24.44389°S 26.08250°O / -24.44389; 26.08250

Ontspring

wysig

By 24°52′06″S 25°24′17″O / 24.86844°S 25.40474°O / -24.86844; 25.40474

Monding

wysig

By 24°26′38″S 26°04′57″O / 24.444°S 26.0824°O / -24.444; 26.0824