Michael Conrad (16 Oktober 1925 – 22 November 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente They Shoot Horses, Don't They? (1969) en The Longest Yard (1974), en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man (1974) en Hill Street Blues (1981).

Michael Conrad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1925-10-16)16 Oktober 1925
Sterfte 22 November 1983 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1969: They Shoot Horses, Don't They?
  • 1971: Head On
  • 1972: Thumb Tripping
  • 1973: Scream Blacula Scream
  • 1974: The Longest Yard

Televisiereekse

wysig
  • 1959: Brenner
  • 1974: The Six Million Dollar Man
  • 1975: The Family Holvak
  • 1976: Delvecchio
  • 1981: Hill Street Blues

Televisierolprente

wysig
  • 1964: Duncan Be Careful
  • 1967: The Desperate Hours
  • 1973: The Third Girl from the Left
  • 1975: Delancey Street: The Crisis Within
  • 1979: Donovan's Kid
  • 1980: Treachery and Greed on the Planet of the Apes

Eksterne skakels

wysig