Michelin
Michelin is 'n bandvervaardiger gebaseer in Clermont-Ferrand in die Auvergne-streek van Frankryk. Dit is een van die twee grootste bandvervaardigers ter wêreld, saam met Bridgestone. Michelin is ook bekend vir sy reisgidse, padkaarte, die Michelin-sterre wat die maatskappy toeken aan restaurante vir hul kos, asook vir hulle gelukbringer, Bibendum, in die omgangstaal bekend as die "Michelin Man".
Compagnie Générale des Établissements Michelin SCA | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1888 |
Hoofkantoor | Clermont-Ferrand, Frankryk |
Sleutelpersone | Jean-Dominique Senard (hoof uitvoerende beampte) Eric Bourdais de Charbonnière (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motor- en vragmotordele |
Produkte | Bande, reisbykomstighede |
Inkomste | €21,47 miljard[1] (2012) |
Bedryfsinkomste | €2,469 miljard[1] (2012) |
Netto inkomste | €1,571 miljard[1] (2012) |
Werknemers | 113 400[1] (2012) |
Webwerf | www |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Annual Results 2012" (PDF) (in Engels). Michelin. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Junie 2013. Besoek op 18 April 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michelin.