Middelburg (kiesafdeling)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Middelburg was 'n kiesafdeling in Transvaal vir die Suid-Afrikaanse Volksraad en die Transvaalse Provinsiale Raad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910.
Bronne
wysig- Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
- Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.