Middelnederlands
Middelnederlands was 'n Wes-Germaanse taal wat tussen 1200 en 1500 gepraat is in die huidige Lae Lande.
Middelnederlands | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nederland, Noordelike België, dele van Frankryk langs die Noordsee | |
Gebied: | Die Lae Lande | |
Taal uitsterwing: | Het ontwikkel tot Nederlands teen die einde van die 15de eeu | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Nederfrankies Oudnederlands Middelnederlands | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | — | |
ISO 639-3: | dum | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die moderne Nederlands is die direkte afstammeling van Middelnederlands, wat op sy beurt afstam van Oudnederlands (ong. 800-1200).
In teenstelling tot die moderne taal ken Middelnederlands nog drie geslagte en vier naamvalle. Die verbuiging kan swak of sterk wees.
|
|
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Middelnederlands.