Middelputs
Middelputs is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is digby die Suid-Afrikaanse grens en bedien ook 'n doeanepos.
Middelputs Middlepits | |
---|---|
Koördinate: 26°39′45″S 21°53′17″O / 26.66250°S 21.88806°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadidistrik |
Bevolking | |
• Totaal | 657 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Grenspos-ure[1] | 07:30 – 16:00 |
Bevolking
wysigDie bevolking het 657 getel tydens die 2001-sensus met 300 manlik en 357 vroulik.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Departement van Binnelandse sake – SA Grensposte
- ↑ "Distribution of population by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2007. Besoek op 13 Desember 2007.