Midrandstasie is 'n stasie op die Gautreinhoëspoedtreinroete in Midrand, Gauteng. Die stasie is in Augustus 2011 voltooi en geopen.