Mika Häkkinen
Finse renjaer
Mika Häkkinen (gebore 28 September 1968 in Vantaa, Finland), bynaam "The Flying Finn" is 'n Finse voormalige Formule Een-motorrenbestuurder wat vir die McLaren-Mercedesspan gejaag het. Hy was die Formule Een-Wêreldbestuurderskampioen in 1998 en 1999.
Mika Häkkinen | |
---|---|
Mika Häkkinen in 2016
| |
Geboortedatum | 28 September 1968 |
Geboorteplek | Vantaa, Finland |
Volle naam | Mika Pauli Häkkinen |
Nasionaliteit | Finland |
Aktiewe jare | 1991–2001 |
Ou span(ne) | Lotus, McLaren, Mercedes |
Inskrywings | 165 (161 keer weggespring) |
Kampioenskappe | 2 (1998, 1999) |
Oorwinnings | 20 |
Podiums | 51 |
Loopbaanpunte | 420 |
Voorste wegspronge | 26 |
Vinnigste rondtes | 25 |
Eerste F1-wedren | 1991 Verenigde State GP |
Eerste wen | 1997 Europese Grand Prix |
Laaste wen | 2001 Verenigde State GP |
Laaste inskrywing | 2001 Japannese Grand Prix |
Oorwinnings (Formule 1)
wysigOorwinnings in 'n DTM-ren
- 2005: Spa-Francorchamps
- 2007: Eurospeedway Lausitz, Mugello
Voorste wegspring (Formule 1)
- 1997: Luxemburg
- 1998: Australië, Brasilië, Spanje, Monaco, Frankryk, Groot-Brittanje, Duitsland, Hongarye, België
- 1999: Australië, Brasilië, San Marino, Monaco, Spanje, Groot-Brittanje, Oostenryk, Duitsland, Hongarye, België, Italië
- 2000: Australië, Brasilië, San Marino, Oostenryk, België
Vinnigste rondte tydens Formule 1-ren
- 1997: Italië
- 1998: Australië, Brasilië, Spanje, Monaco, Italië, Luxemburg
- 1999: Brasilië, Monaco, Groot-Brittanje, Oostenryk, België, Europa
- 2000: San Marino, Groot-Brittanje, Spanje, Monaco, Kanada, Hongarye, Italië, Japan, Maleisië
- 2001: Maleisië, Groot-Brittanje, Hongarye
Vinnigste rondte tydens DTM-ren
- 2005: Lausitzring, Spa-Francorchamps, Istanboel
- 2006: Zandvoort, Le Mans