Mikael Birkkjær
Deense akteur
Mikael Birkkjær (gebore 14 September 1958) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aftermath (2004) en in die televisiereekse The Killing (2007), Borgen (2010), en Mercur (2017).
Mikael Birkkjær | |
Geboorte | 14 September 1958 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Aftermath
- 2005: Springet
- 2011: Room 304
- 2014: All Inclusive
Televisiereekse
wysig- 1990: Begær, Lighed Og Broderskab
- 1994: Enten eller - Du bestemmer
- 2007: The Killing
- 2008: Sommer
- 2010: Borgen
- 2017: Mercur
- 2018: Sthlm Requiem
Televisierolprente
wysig- 1988: Boksning
- 1996: Colombe
- 2008: Farvel til familien Sommer
- 2011: Bag om Borgen - Fakta eller fiktion?