Mike Road (18 Maart 1918 – 14 April 2013) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959), The Roaring 20's (1960), Occasional Wife (1966), en The Fantastic Journey (1977).
Mike Road
|
|
Geboortenaam
|
Milton Brustin
|
Geboorte
|
(1918-03-18)18 Maart 1918
|
Sterfte
|
14 April 2013 (op 95)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
2
|
Beroep(e)
|
Akteur en regisseur
|
Aktiewe jare
|
1939–1988
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1955: Den underbara lögnen
- 1958: Bronco
- 1958: Buckskin
- 1959: Hawaiian Eye
- 1960: The Roaring 20's
- 1964: Jonny Quest
- 1966: Occasional Wife
- 1966: Space Ghost
- 1967: Birdman
- 1967: The Herculoids
- 1968: The New Adventures of Huckleberry Finn
- 1972: The New Scooby-Doo Movies
- 1974: Valley of the Dinosaurs
- 1977: The Fantastic Journey
- 1978: The Fantastic Four
- 1946: The First Year
- 1975: The Last of the Mohicans