Misdadiger
Detenido.JPG
beroep
'n Soortpersoon verband aan die wet, wrongdoerWysig
Veld van hierdie beroepMisdaadWysig
OorsaakdelikWysig
Manifestasie vanAanstootWysig
Manlike vorm van etiketKriminellen, Misdadiger, criminaleWysig

'n Misdadiger is 'n persoon wat veroordeel is vir 'n misdaad deur 'n beampte van die regbank, soos byvoorbeeld 'n regter. Dit moet egter nie verwar word met 'n veroordeling vir 'n strafbare feit nie. Daar word in die verband meestal onderskeid gemaak tussen groot- en klein oortredings. Onder klein oortredings val byvoorbeeld oortredings soos spoedoortredings op openbare paaie, alkoholverbruik in die openbaar, en openbare urinering. Oortredings soos diefstal, moord, verkragting, die onwettige gebruik van dwelms, en die bestuur van 'n motorvoertuig terwyl jy onder die invloed van alkohol verkeer, val onder die kategorie 'misdaad'.[1]

Sien ookWysig

  • Misdaad
  • Diefstal
  • Kriminaliteit
  • Inbreker

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig