Mitchell Ryan
Amerikaanse akteur
Mitchell Ryan (11 Januarie 1934 - 4 Maart 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lethal Weapon (1987), Halloween: The Curse of Michael Myers (1995), Grosse Pointe Blank (1997), en Liar Liar (1997).
Mitchell Ryan | |
Ryan in 1973
| |
Geboorte | 11 Januarie 1934 Cincinnati, Ohio, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 4 Maart 2022 (op 88) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958-2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1970: Monte Walsh
- 1971: Chandler
- 1971: My Old Man's Place
- 1973: High Plains Drifter
- 1973: Electra Glide in Blue
- 1973: Magnum Force
- 1987: Lethal Weapon
- 1989: Winter People
- 1995: Halloween: The Curse of Michael Myers
- 1997: Grosse Pointe Blank
- 1997: Liar Liar
- Valley of Shadows
Televisiereekse
wysig- 1973: Chase
- 1976: Executive Suite
- 1978: Having Babies
- 1983: High Performance
- 1984: Hot Pursuit
- 1997: Dharma & Greg
Televisierolprente
wysig- 1973: Chase
- 1977: Christmas Miracle in Caufield, U.S.A.
- 1977: Escape from Bogen County
- 1979: Flesh & Blood
- 1981: The Choice
- 1981: Death of a Centerfold: The Dorothy Stratten Story
- 1981: The Five of Me
- 1981: Of Mice and Men
- 1983: Medea
- 1986: Northstar
- 1998: Life of the Party: The Pamela Harriman Story
Video's
wysig- 2017: Mitchell Ryan: Hunted Down