Mitridates IV van Partië
Mitridates IV (Parties: 𐭌𐭄𐭓𐭃𐭕 Mihrdāt) was van 57 tot 54 v.C. die Arsakidiese koning van konings van die Partiese Ryk. Hy was die seun en opvolger van Fraates III.
Mitridates IV 𐭌𐭄𐭓𐭃𐭕 | |
---|---|
Koning van konings, arsakes, groot koning | |
'n Muntstuk van Mitridates IV. | |
Koning van die Partiese Ryk | |
Heerskappy | 57-54 v.C. |
Voorganger | Fraates III |
Opvolger | Orodes II |
Oorlede | 54 v.C. |
Dinastie | Arsakiede |
Vader | Fraates III |
Religie | Zoroastrisme |
Mitridates IV se bewind is gekenmerk deur 'n dinastiese stryd teen sy jonger broer, Orodes II, saam met wie hy Fraates III vermoor het. Orodes het eindelik die burgeroorlog gewen, Mitridates IV laat teregstel en hom opgevolg.
Voorganger ← Fraates III |
Mitridates IV | Opvolger Orodes II → |
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.