Mngwenya-rivier
Die Mngwenya-rivier is 'n takrivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
Mngwenya-rivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Boesmansrivier |
Oorsprong-hoogte | 861 m |
Koördinate: 28°52′31″S 30°4′26″O / 28.87528°S 30.07389°O |
Dit ontspring aan die voet van die Drakensberge, vloei deur die Natalse Middeland en sluit by die Boesmansrivier suid van Weenen aan.