Module:HalloWereld
Dokumentasie vir hierdie module kan geskep word by: Module:HalloWereld/doc
-- Alle Lua-modules op Wikipedia moet afskop deur die definiëring van ʼn veranderlike wat hul
-- eksterne toeganklike funksies sal bevat. Hulle kan enige naam kry en ook data bevat.
my_objek = {}
-- Voeg ʼn funksie tot die veranderlike. Dit is oproepbaar binne Wikipedia via die #invoke-bevel.
-- "raam" sal die data bevat wat Wikipedia aan hierdie funksie stuur wanneer dit geroep word.
my_objek.hallo = function( frame)
-- Verklaar ʼn plaaslike veranderlike en ken data aan dit toe.
local str = "Hallo Wêreld!"
-- Verlaat hierdie funksie en stuur die inligting binne "str" terug na Wikipedia.
-- Die "print"-funksie word nie toegelaat nie, so alle uitsette word bewerkstellig via
-- terugkerende stringe volgens die onderstaande metode.
return str
-- Beëindig die funksie.
end
-- Alle modules word beëindig deur die veranderlike wat hul funksies bevat, terug te stuur na Wikipedia.
return my_objek
-- Die module kan nou gebruik word deur {{#invoke: HalloWêreld | hallo }} te roep.
-- Die #invoke-bevel skop af met die module se naam, in die geval "HalloWêreld",
-- en neem daarna die naam van een van sy funksies as argument aan, in die geval "hallo".