Module:Inligtingskasbeeld/doc
Hierdie is die dokumentasieblad vir Module:Inligtingskasbeeld
Oorsig
wysigDie module word gebruik binne Inligtingskasse om die beeld se parameters te verwerk en en ook die formatering van die resultaat op te ruim.
Parameters
wysigParameter | Beskrywing |
---|---|
beeld | Vereis. Die hoofparameter wat oorgedra moet word. Dit bevat die beeld se inligting. |
grootte | Grootte waarin die beeld vertoon gaan word. |
maks_grootte | Maksimum grootte om beeld in te vertoon. Nota: Indien geen grootte verskaf is nie of verstek grootte parameter gespesifiseer is sal die beeld teen die maksimum grootte vertoon word. |
grootte_verstek | Die grootte om te gebruik vir die beeld indien geen grootte parameter gespesifiseer is nie. Verstek na raamloos. |
alt | Alternatiewe teks vir beeld |
raam | Indien ja, dan sal 'n raam om die beeld bygevoeg word. |
onderdruk_plekhouer | Indien ja, dan sal sekere beeldplekhouers onderduk word. |
NOTA: Indien jy die maks_grootte of grootte_verstek parameters spesifiseer, moet jy die px na die getal invoeg.
Toepassing voorbeeld
wysig|beeld = {{#invoke:Inligitngskasbeeld|Inligtingskasbeeld|beeld={{{beeld|}}}|beeld={{{beeld_grootte|}}}|grootte_verstek=raamloos|alt={{{alt|}}}}}