Moemaneng
Moemaneng is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Moemaneng waar die dorp Marquard se swartmense gewoon het.
Moemaneng | |
---|---|
Koördinate: 28°40′48″S 27°24′58″O / 28.68000°S 27.41611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana |
Plaaslike Munisipaliteit | Setsoto |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,86 km2 (0,72 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12,067 |
• Digtheid | 6 499,4/km2 (16 833/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |