Mogens Davidsen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mogens Davidsen (26 Februarie 1915 – 3 September 1956) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente En desertør (1940), Kampen mod uretten (1949), Taxa K 1640 efterlyses (1956), en Den store gavtyv (1956).
Mogens Davidsen | |
Geboorte | 26 Februarie 1915 |
---|---|
Sterfte | 3 September 1956 (op 41) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1940: En desertør
- 1949: Kampen mod uretten
- 1956: Taxa K 1640 efterlyses
- 1956: Den store gavtyv