Mojokerto
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mojokerto (vroeër Modjokerto) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië.
Mojokerto | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 16,46 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 110.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.mojokerto.go.id/ |
Buurte
wysigDie stad het 2 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies kecamantan):
- Magersari
- Prajurit Kulon
Burgemeester
wysigNederlands-Indiese tyd:
- Mr. L. van Dijk (1929-1936)
- H.J. van Haeften (1936-1942)
- Mr. H.D. van Werkum (1942-1942)