Moldawië (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
(Aangestuur vanaf Moldawië)
Die naam Moldawië kan na een van die volgende verwys:
- Die oudrepubliek van die Sowjetunie wat nou as Moldowa bekend is.
- Die historiese prinsdom Moldawië, wat met Walachye saamgesmelt het om die basis vir Roemenië te vorm.
- Wes-Moldawië, 'n hedendaagse streek van Roemenië.