Mons (dubbelsinnigheid)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Mons kan verwys na (1) nedersettings in Franssprekende lande, (2) die Latynse woord vir "berg" en (3) in die eksogeologie, na bergpieke en ander buite-aardse formasies.
België
wysigFrankryk
wysig- Mons, 'n nedersetting in Charente
- Mons, 'n nedersetting in Charente-Maritime
- Mons, 'n nedersetting in Gard
- Mons, 'n nedersetting in Haute-Garonne
- Mons, 'n nedersetting in Hérault
- Mons, 'n nedersetting in Puy-de-Dôme
- Mons, 'n nedersetting in Var
Taalwetenskap
wysig- Mons is die Latynse term vir "berg, gebergte" (genitief montis). Hiervan is onder meer die Franse mont, die Italiaanse monte en die Engelse mount afgelei.
Eksogeologie
wysig- Mons kan in die eksogeologie onder meer na bergpieke of vulkane op die planeet Mars verwys, waaronder Olympus Mons, Elysium Mons en Pavonis Mons.