Monte Águila (Chili)
Stad in Chili
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Monte Águila is 'n Chileense dorp in die Biobío-streek, in die gemeente Cabrero, 5 kilometer suid van die stad met dieselfde naam.[1][2] Dit was die eindpunt van die afgebreekte spoorweg Monte Águila–Polcura.[3] Monte Águila het 'n bevolking van 6 574 in 2017 gehad.[4]
Monte Águila | |
---|---|
Dorp | |
Monte Águila se stasie | |
Koördinate: 37°04′49″S 72°26′24″W / 37.08028°S 72.44000°W | |
Land | Chili |
Streek | Bío Bío |
Provinsie | Bío Bío |
Stigting | 19de eeu |
Regering | |
• Burgemeester (van Cabrero) | Mario Gierke Quevedo |
Bevolking | |
• Totaal | 6 574 |
Tydsone | UTC-4 (CLT) |
• Somertyd | UTC-3 (CLST) |
Skakelkodes | 56 + 43 |
Webwerf | monteaguila.cl |
Galery
wysig-
Hoof plein.
-
Brandweerstasie.
-
Sokkerstadion.
-
Toegang vanaf Yumbel.
-
Spoorwegmasjinerie in onbruik, in die stasie van die stad.
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2016. Besoek op 30 Desember 2017.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2018. Besoek op 30 Desember 2017.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2017. Besoek op 30 Desember 2017.
- ↑ http://www.ine.cl/estadisticas/censos/censos-de-poblacion-y-vivienda
Wikimedia Commons bevat media in verband met Monte Aguila. |