Montjuïc-renbaan
Die Montjuïc-renbaan is 'n voormalige straatrenbaan geleë op die Montjuïcberg bokant die hawe van Barcelona, Katalonië, Spanje.
Ligging | Montjuïc, Barcelona, Katalonië, Spanje |
---|---|
Tydsone | UTC+01:00 |
Groot byeenkomste | Formule Een Spaanse Grand Prix Spaanse motorfiets Grand Prix |
Lengte | 3.79 km (2.35 mi) |
Draaie | 12 |
Rondterekord | 1:23.8 (Ronnie Peterson, Lotus-Ford, 1973) |
Dit het die Formule Een Spaanse Grand Prix 'n paar keer gehuisves van 1968 tot 1975, en word as een van die beste Formule Eenbane van alle tye beskou.