Moses Metro Man
Moses Metro Man of MMM is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse rocksupergroep wat saamgestel is uit lede van Ekhouvanjou,okay! Winterstasie, Straatligkinders asook Riaan en die Rotweilers. Die groep het in laat-2010 tot stand gekom en die idee vir hul naam gekry nadat hulle 'n tydskrifartikel met die titel Moses die Metroman raakgesien het.[2]
Moses Metro Man | |
---|---|
Ook bekend as | MMM |
Oorsprong | Potchefstroom, Noordwes (Suid-Afrika) |
Genres | Alternatiewe rock, post-grunge |
Instrumente | Kitaar, baskitaar, tromme |
Jare aktief | 2010 - hede |
Assosiasies | Straatligkinders, Winterstasie, Flip-a-Coin, Die Rottweilers[1] |
Lede | Jako Meyer Dewald Pieters Benjamin de Jager Hein Kruger Ruan Kruger |
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig2011: Konstellasies
wysig- "Piramiede"
- "Huigelaar"
- "Glaskastele"
- "Sterrestelsels"
- "Gerig op ruimte"
- "Draai (Waarheen ons gaan)"
- "Samoerai"
- "Orion"
- "Dieper in die donker"
- "Die eenvoud in"
2012: Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie
wysig2014: Enkelsnit
wysig2016: Spektrum
wysig- "Bloed & Asem"
- "Mooirivier"
- "Mona Lisa"
- "Vuur Teen Vuur"
- "Vreemdeling"
- "Rosemary"
- "Deurnag"
2019: Enkelsnitte
wysigToekennings
wysig- 2012 MK Award Best Newcomer: Moses Metro Man - Huigelaar
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Moses Metro Man". www.hopeismyhero.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 4 Maart 2016. Besoek op 31 Augustus 2011.
- ↑ "Moses Metro Man, oortuig hul besit die troefkaart" (html). MK. Besoek op 31 Augustus 2011.[dooie skakel]
Eksterne skakels
wysigMedia Skakels
wysig- Wapad - 14 Januarie 2012 Moses Metro Man skitter in hul glorie by die jaarlikse MK Awards
- Mixed Apples #WordOnTheStreet by Nostheboss · December 19, 2014 Release Music Video For MOOIRIVIER Geargiveer 10 Desember 2019 op Wayback Machine
- Why Ed: Written by Ed 27 August 2015 Moses Metro Man Release New Single and Lyric Video "Vuur teen Vuur" Geargiveer 10 Desember 2019 op Wayback Machine
- Texx and the City: Written by Tecla Ciolfi on 1 September 2015 Vuur Teen Vuur
- Bishops Afrikaans: Musikant / Band van die Maand