Mosesrivier
rivier in Mpumalanga en Limpopo, Suid-Afrika
Die Mosesrivier (ook Moosrivier genoem) is 'n kleiner sytak van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Die samevloeiing met die Olifants is net oos van Marble Hall.
Mosesrivier | |
---|---|
Samevloeiing met Olifants, uit die ruimte gesien
| |
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 993 m |
Koördinate: 24°59′39″S 29°21′24″O / 24.99417°S 29.35667°O |
Oorsprong
wysigMonding
wysigRoete
wysigVloei deur Mpumalanga en Limpopo.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Mosesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)