Moss Jernverk
Moss Jernverk was 'n ystergietery in die Noorse stad Moss, wat in 1704 gestig is. Die gietery was vir baie jare die grootste werkverskaffer in die stad. Met energie verkry van die nabygeleë watervalle was erts gesmelt en gegiet in 'n verskeidenheid van produkte. Vanaf die middel van die 18de eeu was die gieterye die vernaamste wapenvervaardiger in Noorweë; dit het kanonne vervaardig. Die eerste walswerke in Noorweë is ook hier in diens gestel.
Literatuur
wysig- Hodne, Fritz. An Economic History of Norway 1815-1970. Tapir, 1975. ISBN 82-519-0134-0.
- Hodne, Fritz & Grytten, Ola H. Norsk økonomi i det 19. århundre, Bergen: Fagbokforlaget, 2000. ISBN 82-7674-352-8.
- Kristiansen, Oskar. Penge og kapital, næringsveie: Bidrag til Norges økonomiske historie 1815-1830, Oslo: Cammermeyers boghandels forlag, 1925.
- Nygård-Nilssen, Arne. Norsk jernskulptur, 2 deel., doktorale proefskrif, 1944, Næs jernverksmuseum, 1998. ISBN 978-82-7627-017-4.
- Opstad, Lauritz. Moss Jernverk. Moss: M. Peterson & søn, 1950.
- Vogt, J.H.L. De gamle norske jernverk, Christiania 1908.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Moss Jernverk. |
- Oor Moss Jernverk, op die webblad van die Østfoldse museums