Mount Coot-tha
Mount Coot-tha, wat 287 m bo seespieël is, het die hoogste piek in Brisbane, Queensland, Australië. [1]
Mount Coot-tha vorm die oostelike gedeelte van die Taylor Bergreeks en is 'n prominente landmerk ongeveer 6 kilometer (3.7 myl) wes van die sentrale sakegebied van Brisbane. Dit is sigbaar vanaf 'n groot gedeelte van die stad, en is 'n gewilde bosland-toeristebestemming, en sluit die Botaniese Tuine van Brisbane, die Sir Thomas Brisbane Planetarium, 'n bergrit, fietsroetes, parke, watervalle en televisie- en radio-torings in.[2]
Mount Coot-tha is die bron van Ithacaspruit.
Verwysings
wysig- ↑ Sjabloon:Cite QPN
- ↑ Visit Mt Coot-tha Brisbane Tourist Guide. Retrieved on 2013-11-07.
Eksterne skakels
wysig- University of Queensland: Queensland Places: Mount Coot-tha
- Mount Coot-tha
- Mountain Bike Trails Info Geargiveer 23 Augustus 2010 op Wayback Machine
- Mount Coot-tha Lookout Geargiveer 29 September 2007 op Wayback Machine
- Mt. Coot-tha (Government website)