Moya Brennan, gebore 4 Augustus 1952 as Máire Ní Bhraonáin in Gweedore, County Donegal, Ierland, soms in die media bekendgestel as Maire Brennan, is 'n viervuldige Grammy-wenner as sangeres, en Ierland se topverkoper solokunstenaar.

Moya Brennan
Mairebrennan2.jpg
Moya Brennan in 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamMáire Ní Bhraonáin
Gebore4 Augustus 1952 (1952-08-04) (68 jaar oud)
Gweedore, County Donegal, Ierland
GenresNuwe Era, instrumenteel, pop
Beroep(e)Sangeres, instrumentalis, komponis, uitgewer
Jare aktief1970 — hede
EtiketteUniversal
AssosiasiesClannad
Webwerfwww.moyabrennan.com

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig