Mozilla
Mozilla (ook bekend as die Mozilla Suite of die Mozilla Application Suite, met kodenaam Seamonkey) is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul Netscape Communicator-produk, maar die Mozilla-stigting lei nou ontwikkeling.
Mozilla | |
Tipe | Oopbronsagteware |
---|---|
Gestig | 28 Februarie 1998 |
Hoofkantoor | |
Sleutelpersone | Chris Beard (HUB), Mitchell Baker(voorsitter) [1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Mozilla Application Suite |
Divisies | Mozilla Corporation Mozilla Foundation Firefox |
Webwerf | mozilla.org |
Verwysings
wysig- ↑ "Mozilla bios". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2017. Besoek op 19 Desember 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mozilla.
- Amptelike produkblad vir die Mozilla Suite Geargiveer 4 Junie 2005 op Wayback Machine
- Mozilla Stigting se tuisblad
- #mozilla, die Mozilla IRC-kanaal