Mr Puaz
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joel Vincent Joseph (* 31 Maart 1985 – ), beter bekend as Mr Puaz,[1] is 'n Tanzaniese kunstenaarbestuurder,[2] sanger en liedjieskrywer.
Mr Puaz | |
---|---|
Gebore | Joel Vincent Joseph 31 Maart 1985 |
Nasionaliteit | Tanzaniër |
Beroep | kunstenaarbestuurder, musikant |
Kinders | Randy Joel, Candice Joel |
Ná die bekendstelling van sy deurbraakdebuut, Usiku Wa Leo,[3] is Mr Puaz in 2015 as een van die belowendste kunstenaars in die Tanzaniese Vibe Magazine-toekennings aangewys.[4] BBC Swahili het hom ook as een van die beste musikante in Tanzanië beskryf.[5]
Verwysings
wysig- ↑ https://informationcradle.com/africa/mr-puaz/[dooie skakel]
- ↑ https://www.pulselive.co.ke/entertainment/joel-vincent-joseph-meet-the-man-tasked-to-handle-harmonize-by-diamond-photos/6b7dq6w
- ↑ https://www.allmusic.com/song/usiku-wa-leo-mt0056461094
- ↑ https://afromuziki.com/mr-puaz/
- ↑ https://www.bbc.com/swahili/habari-46748076