Mtsolirivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mtsolirivier is 'n sytak van die Komatirivier. Dit vloei in Mpumalanga naby aan die westegrens van eSwatini.
Mtsolirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Komatirivier |
Oorsprong-hoogte | 943 m |
Koördinate: 25°57′35″S 31°0′37″O / 25.95972°S 31.01028°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.