MultiChoice
(Aangestuur vanaf Multichoice)
MultiChoice is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat die DStv-satelliettelevisiediens bedryf. Dit is die grootste satelliet-televisiediens in Afrika suid van die Sahara. MultiChoice word deur die Naspers-mediakonglomeraat besit.
MultiChoice | |
Tipe | Kapitaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | |
Hoofkantoor | Ferndale, Randburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Gebied bedien | Suid-Afrika |
Industrie | Uitsaai, betaal-televisie |
Produkte | Direkte satellietuitsaai |
Moedermaatskappy | Naspers |
Webwerf | multichoice.co.za |
Multichoice op die JSE
wysigIn September 2018 het Naspers aangekondig dat diê sy video-vermaaklikheidsonderneming van die res van Naspers sal skei en dit afsonderlik op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) sal noteer. Die nuwe maatskappy,"MultiChoice Group", sluit MultiChoice Suid-Afrika, MultiChoice Afrika, Showmax Afrika en Irdeto in. Die notering het plaasgevind op 27 Februarie 2019, met aandele-kode MCG. Die aandeel was dadelik in aanmerking vir insluiting in die JSE Top40, die lys van die grootste 40 aandele deur markkapitalisasie.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Kevin Lancaster (27 Februarie 2019). "MultiChoice lists on the JSE – Shares start at R95". MyBroadBand.co.za. Besoek op 1 Maart 2019.