Mungarra-kragstasie
Die Mungarra-kragstasie is 'n kragsentrale 50 km suid-oos van Geraldton in Wes-Australië. Dit word deur natuurlike gas aangedryf. Drie gasturbines word ingespan om 'n totale uitset van 112 MW se elektrisiteit te lewer.
Die stasie is in 1990 in bedryf gestel.[1]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- (en) Inligting oor die kragstasie Geargiveer 3 Julie 2010 op Wayback Machine