Muzaffargarh
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Muzaffargarh (مظفرگڑھ) is 'n stad in die suidwestelike Punjab-provinsie van Pakistan, geleë aan die oewer van die Chenab-rivier. Dit is die hoofstad van die Muzaffargarh Distrik.