Myra De Groot
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Myra De Groot (4 Julie 1937 – 4 April 1988) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Angel Mine (1978) en Norman Loves Rose (1982), en in die televisiereekse Here Come the Brides (1968) en Neighbours (1985).
Myra De Groot | |
Geboorte | 4 Julie 1937 |
---|---|
Sterfte | 4 April 1988 (op 50) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Angel Mine
- 1982: Norman Loves Rose
Televisiereekse
wysig- 1968: Here Come the Brides
- 1974: Buck House
- 1985: Neighbours