NGR 4-6-2TT Havelock
Die NGR 4-6-2TT Havelock tenk-en-tenderlokomotief is die eerste stoomlokomotief wat in Suid-Afrika gebou is. Die lokomotief kry die naam "Havelok", ter ere van sir Arthur Havelock, goewerneur van die Natal Kolonie. Dit is in 1887 deur die Natalse Regeringspoorweë met 'n 2-8-2TT-konfigurasie ontwerp en in 1888 in Durban gebou. Later is dit met 'n 4-6-2TT-konfigurasie herbou.[1]
Havelock soos oorsponklik gebou c 1888 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Natalse Regeringspoorweë |
Model | NGR 2-8-2TT |
Vervaardig | 1888 |
Herbouer | Natalse Regeringspoorweë |
Aantal herbou | 1 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-8-2TT "Mikado" 4-6-2TT "Pacific" na herbou |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 648 mm (251⁄2 dm) |
Dryfwielomtrek | 990 mm (39 dm) |
Agterwielomtrek | 648 mm (251⁄2 dm) |
Wielbasis | 2-8-2TT: 10,655 m - totaal 6,998 m - lokomotief 3,493 m - gekoppel 2,286 m - tender 4-6-2TT: 2,375 m gekoppel |
Lengte | 12,522 m oor koppelings |
Hoogte | 3,658 m |
Raamwerk | Platraam |
Lokomotiefmassa | 38,6 t |
Tendermassa | 12,2&bvsp;t |
Gesamentlike massa | 50,8 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 3,6 t |
Waterkapasiteit | 4 000 liter (lokomotief) 4 085 liter (tender) |
Stoomketel | 1 172 mm binneomtrek 3 353 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 965 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,301 m2 |
174 buise met 41 mm omtrek 81,5 m2 | |
– Vuurkas | 7,15 m2 |
88,6 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 406 mm (16 dm) boor 533 mm (21 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 64 kN 75% keteldruk |
Veiligheidstelsels | Salter & Ramsbottom-kleppe |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | 48 |
Bynaam | Hairy Mary (tydens die 2de vryheidsoorlog) |
Afleweringsdatum | 1888 |
Eerste tog | 1888 |
Skrootdatum | 1905[1] |
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die lokomotief met dik henneptou bedek om dit te kamoefleer en beskerm teen vyandige vuur, en het die bynaam "Hairy Mary" gekry.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910–1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 90-91. ISBN 978-0-7153-5427-8.