NGR Klas I 2-6-2T
Die NGR Klas I 2-6-2T tenklokomotief is in 1901 deur die Zululand Railway Company gekoop vir bouwerk op die Verulam-Tugelarivierspoorlyn en die nommer "1" gegee. Nadat die spoorlyn in 1903 voltooi is, is die lokomotief na die Natalse Regeringspoorweë oorgedra en die nommer 512 gegee en in 1905, saam met twee tenderlokomotiewe, ook van die Zululand Railway Company, as "Klas I" geklassifiseer.[1]
Zululand Railway Company nr. 1, c. 1901 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Baldwin Locomotive Works |
Vervaardiger | Baldwin Locomotive Works |
Serienommer | 18565 |
Klas | NGR: Klas I |
Vervaardig | 1901 |
Aantal gebou | 1 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-2T "Prairie" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 610 mm (24 dm) |
Dryfwielomtrek | 1040 mm (41 dm) |
Agterwielomtrek | 610 mm (24 dm) |
Wielbasis | 6,229 m - Totaal 2,743 m - koppeling. |
Lengte | 8,788 m oor koppelaars |
Hoogte | 32772 m |
Asbelasting | 6,9 t op die derde drywer |
Lokomotiefmassa | 24,3 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 2,3 t |
Waterkapasiteit | 2460 liter |
Stoomketel | 2286 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1100 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,115 m2 |
32,5 m2 | |
– Vuurkas | 4,27 m2 |
31,2 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 305 mm (12 dm) boor 457 mm (18 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 34 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Zululand Railway Company Natalse Regeringspoorweë |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | ZRC: 1, NGR: 512, laater 501 |
Afleweringsdatum | 1901 |
Eerste tog | 1901 |
Verwysings
wysig- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 96–97. ISBN 978-0-7153-5382-0.