NGR Klas K 0-6-0ST
Die NGR Klas K 0-6-0ST stoomlokomotiewe, 'n saaltenklokomtief, is in 1880 deur die Natalse Regeringspoorweë bestel.
NGR Klas K lokomotief no. 15, c. 1880 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Hunslet Engine Company |
Vervaardiger | Hunslet Engine Company |
Serienommer | 249 |
Vervaardig | 1880 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 0-6-0ST |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Dryfwielomtrek | 914 mm (36 dm) |
Wielbasis | 2,286 m |
Lengte | 6,985 m oor koppelings |
Hoogte | 3,251 m[1] |
Massa op dryfwiele | 19,8 t[2][3][4] |
Lokomotiefmassa | 19,8 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 765 kg |
Waterkapasiteit | 2 040 litre |
Stoomketel | 965 mm buiteomtrek 2299 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 896 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 0,650 m2 |
97 buise met 48 mm omtrek 32,8 m2 | |
– Vuurkas | 3,62 m2 |
36,4 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 305 mm (12 dm) boor 457 mm (18 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 31 kN 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë [1][2][3][4] |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | 15 |
Afleweringsdatum | 1880 |
Eerste tog | 1880 [1] |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 (en) Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910–1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. p. 126-127. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ 2,0 2,1 (en) The Railway Report for year ending 31 Dec. 1880, Natal Government Railways, p. JJ72.
- ↑ 3,0 3,1 (en) The Railway Report for year ending 31 Dec. 1904, Natal Government Railways, Annexure B, Durban, January 1905.
- ↑ 4,0 4,1 (en) The Railway Report for year ending 31 Dec. 1908, Natal Government Railways, p. 39, par 14.