NG gemeente Malopo
Die NG gemeente Malopo is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1920. Die kerkgebou is geleë op Buhrmannsdrif. In 2013 was die leraar ds. G.J. Walkers. Daar was in daardie jaar 98 doop- en 258 belydende lidmate.
Bronne
wysig- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.